COMMENTS KWANDO CAMP NAMIBIA

We appreciate any comments from our visitors. We place all letters unchanged. In order to comment on your stay please click here. . HOME
KWANDO KAMP:
Het dit baie geniet en veral die ongereptheid van die kamp -Du Plooy

Hi Geraldine

 Ons wil net weereens baie dankie se vir al jou moeite en geduld met ons asook die feit dat jy op so kort kennisgewing vir ons so ‘n great trip gereel het. Als was great. Die blyplekke was skoon en netjies en ek sal dit aanbeveel vir almal. My pa- hulle was veral beindruk met Thamalakane en Kwandu Camp. Hulle is nog op die pad en sal seker eers Dinsdag terug wees. Ek sal uitvind van Ethosha en Windhoek maar hulle het geen klagtes gehad nie.

 Jy het ‘n stunning job gedoen. Die pryse was baie billik en die familie is baie beindruk met als wat jy vir ons gereel het. Ek het nou net jou nommer vir ‘n vriend van my gegee wat ook soontoe wil gaan en as ons weer gaan sal ek beslis weer op jou knoppie druk.

 Jy verdien ‘n bonus – se vir jou baas…

 Lekker dag

 Inge

Very well run and highly recommended, right on banks of Kwando River.  Great entertainment and restaurant area, with very friendly staff. Campsites have large trees and lawns.

A Reeve